当前位置:网站首页>图书 > 正文 >>

Helde van Ouds: 'n Novella (Afrikaanse Uitgawe): (Afrikaans Edition)

图书信息

作者Anna Erishkigal
出版社Seraphim Press
ISBN9781943036509
出版时间2017-09-28
字数10.1万
分类进口书,外文原版书,小说

读书简介

Engelagtige Spesiale Magte Kolonel Mikhail Mannuki'ili word wakker, noodlottig gewond, in sy skip wat neergestort het. Die vrou wat sy lewe red het 'n ongelooflike vermo? om te genees. Maar wie het Mikhail afgeskiet? En hoekom? . Ninsianna het nog altyd 'n spesiale verhouding met die godin gehad. Sy kom uit 'n lang lyn van toordokters en genesers. Toe sy die woestyn in vlug om die gedwonge huwelik aan die hoof se baasspelerige seun te ontsnap, was die laaste ding wat sy verwag het ? gevlerkte man wat uit die lug val! . Intussen, in die hemel, het Eerste Minister Lucifer, die Ewige Keiser se aangenome seun, 'n plan gemaak om sy onsterflik pa se wense te ignoreer. . Dit is lewe en dood in die eerste paaiement van die Swaard van die Gode wetenskapfiksie reeks, ‘n fantastiese oorvertelling van die mite oor gevalle engele. . Episode 1x01 van die "Swaard van die Gode" saga . Hierdie boek is NIE godsdienstige fiksie nie! . Afrikaanse taal, Afrikaanse boeke, Afrikaans Edition, Afrikaans language

目录

Title Page

Opsomming

Inhoudsopgawe

Toewyding

'n Nota oor tyd...

EPISODE 1x01: HELDE VAN OUDS

Proloog

Hoofstuk 1

Hoofstuk 2

Hoofstuk 3

Hoofstuk 4

Hoofstuk 5

Hoofstuk 6

Hoofstuk 7

Hoofstuk 8

Hoofstuk 9

Hoofstuk 10

UITTREKSEL: Swaard van die Gode

VOORSKOU: Swaard van die Gode

'n Nota van Anna

Sluit aan my by Nuusbrief

Voorskou: As wense perde was

Voorskou: ‘n Gotiese Kers Engel

Iets oor die Skrywer

Oor die vertaler

Ander Boeke

Die Skaakstukke

Lys van spesies

Kopiereg

Eindnota

↑